Cannes-rolprentfees 1974

  Cannes-rolprentfees 1974 

Datum 9-24 Mei 1974
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  26 in kompetisie
14 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Amarcord
Afsluitingsfliek  S*P*Y*S
Palme d'Or  The Conversation

Die 27ste Cannes-rolprentfees is van 9-24 Mei 1974 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Conversation deur Francis Ford Coppola.[1][2]

Die fees is geopen met Amarcord deur Federico Fellini[3][4] en afgesluit met S*P*Y*S deur Irvin Kershner.[5] Die Franse rolprentmaker en skrywer René Clair was die president van die jurie.

  1. "27ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
  2. "1974 - Toute une époque (A whole era)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 4 Junie 2017.
  3. "Great Cannes Openers". empireonline.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
  4. "The copening films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
  5. "The closing films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy